Manie Jackson

R150.00

Description

Een van Manie Jackson se hartklop liedere is “Dorings Vir my Ma”. In die selekteringproses op soek na ‘n geskikte roos om na ‘Manie Jackson’ te vernoem, het ons met vreugde ‘n plant gevind met uitmuntende eienskappe: ferm blomblare met ‘ninteressante tweekleur mengsel van donker pienk en wit; sterk stele en RAAI WAT?… geen dorings!

Die roosboom ontwikkel in ‘n sterk, digte bos; sy groei tot medium hoogte and herhaal aanhoudend weer haar satynagtigte stele. Die wye en digte vorm van hierdie roosboom beteken dat sy uitstekend sal vertoon in ‘n groep beplanting en ideal is om in ‘n pot te plant.

This novelty rose grows into a strong bushy medium high rose. The thornless pickable stems are borne in a profusion throughout the season . The firm petalled blooms are an interesting two-tone mix of dark pink and white.

The broad and bushy growth habit make this rose ideal for planting en masse and is ideal to plant in a pot.

Additional information

Dimensions 25 × 25 × 45 cm
Bloom Colour

bi-colour, multi coloured, pink, white

Bloom Shapes

classic hybrid tea shape

Plant Height

shoulder height

Plant Purpose

cut rose, free flowering rose, pots

Rose Types

Hybrid Tea Rose

Satin Touch™ Roses

Satin Touch™ Roses

New

new

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Manie Jackson”

You may also like…